Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

Net Goeie Dinge Vloei Uit

3:13
 
Compartir
 
Manage episode 460307378 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

Lukas 6:45 Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.”
Kardiovaskulêre siektes – hoofsaaklik hartaanvalle en beroertes – is verantwoordelik vir een derde van alle sterftes. Dit sal vandag, môre, die volgende dag en elke dag vir die res van die jaar, 51 000 mense se dood dwarsdeur die wêreld veroorsaak.
En hierdie hartsiektes, of CVD’s, soos dit bekendstaan, word gesien as is 'n neweproduk van die Westerse leefstyl wat die wêreld oorgeneem het: Kyk na ons leefstyl! Wat eet ons? Hoogs verwerkte voedsel. Hoeveel oefening doen ons? Nie veel nie - ons kan seker in 'n minder mate, ons toenemende sittende bestaan blameer. En weet jy, aan die begin van die 20ste eeu, was hartsiektes byna onbekend.
Dus, as ons net al daardie verwerkte voedsel vervang met vars, heel kosse – kosse wat ons kan herken as regte vrugte, groente, vleis en vis, eerder as kos wat uit blikkies, flesse, bokse of pakkies kom – sal sekerlik miljoene lewens gered word.
Dis regtig tragies. Maar weet jy, daar is ‘n baie ernstiger vorm van hartsiektes wat lewens vernietig. Dis daardie soort wat Adam en Eva, baie goed leer ken het nadat hulle van die vrugte, wat God hulle verbied het om van te eet, geëet het. Jesus het dit so gestel:

So, in watter toestand is jou hart? Het jou lewenstyl dalk die goedheid waarmee God jou hart wou vul, vervang met die verwerkte boosheid van die wêreld en sy weë? En watter veranderinge moet jy vandag maak om dinge reg te stel? Die goeie mens bring die goeie te voorskyn uit die oorvloed goeie dinge in sy hart, en die slegte mens bring die slegte te voorskyn uit die oorvloed slegte dinge.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458 episodios

Artwork
iconCompartir
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir