Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

‘n Sterk Vennootskap

3:04
 
Compartir
 
Manage episode 460491886 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

Spreuke 16:9 ’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming.
Spanwerk vorm deesdae die spil waarom baie dinge draai. Dis die proses waarin mense met verskillende perspektiewe, vaardighede en ervarings 'n gemeenskaplike doelwit het, en saamwerk om dit te bereik. Mense kan soveel meer sáám bereik, as wat hulle op hulle eie kan.
Dit kan soms moeilik wees om saam met ander mense te werk, ja, kom ons erken dit maar; party mense kan 'n pyn in die nek wees! Maar dit is 'n absolute feit: spanne het die vermoë om oneindig meer as individue te bereik.
Vandag kyk, luister, of lees jy hierdie VARS-boodskap in een van 'n dosyn tale deur 'n magdom verskillende mediakanale in 160 lande. Dit word net moontlik gemaak deur die harde werk van ‘n wonderlike span mense dwarsdeur die wêreld wat saamwerk.
Nouja, konflik ontstaan soms - gelukkig nie baie dikwels in ons span nie. Maar weet jy al daardie verskillende perspektiewe en vaardighede help dat ‘n mens uiteindelik (a) baie minder foute maak, báie minder foute, en (b) om baie beter resultate te lewer. Stel jou dus voor wat sal gebeur as jy God in jou span het.
Nee, wag, dis heeltemal die verkeerde manier om daarna te kyk. Stel jou voor dat jy in God se span is! Dit voel baie beter, nè? Wel, dit is presies wat God in gedagte het:
Spreuke 16:9n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming.

Het jy al ooit saam met 'n klomp mense om 'n tafel gesit en iets beplan? Dit is nogal pret, nè. Maar verbeel jou net as God daar was in die beplannings- en in die uitvoeringsfase van jou projek; as God jou die hele pad gelei het. Hoeveel beter sou dit nie gewees het nie?!
Moenie nou terugsit en niks doen nie; beplan steeds wat jy wil doen, maar maak plek vir God om jou elke tree van die pad te lei.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458 episodios

Artwork
iconCompartir
 
所有剧集

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir