Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 1d ago
เพิ่มแล้วเมื่อ threeปีที่ผ่านมา
Contenido proporcionado por SG Web. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente SG Web o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !
¡Desconecta con la aplicación Player FM !
Stellenbosch Gemeente
Marcar todo como (no) reproducido ...
Manage series 3022979
Contenido proporcionado por SG Web. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente SG Web o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
'n Lewe wat IETS BETEKEN
…
continue reading
10 episodios
Marcar todo como (no) reproducido ...
Manage series 3022979
Contenido proporcionado por SG Web. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente SG Web o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
'n Lewe wat IETS BETEKEN
…
continue reading
10 episodios
ทุกตอน
דImagination is the word we use to describe the ability to see with God-attuned eyes how things fit together and how God’s grace is far more active than we’ve previously noticed. Without an adequately imagined theology, spirituality easily gets reduced…and flattened.” – Eugene Peterson Wees hier deel van vandag se diens:…
Alles in die materiële en die geestelike wêreld is die speelveld van God se herskeppende beweging van alles en almal. Dit beteken dat jy in alles wat jy is en doen, in elke sfeer waarbinne jy beweeg, God se herskeppende beweging kan soek; en dan óf lewegewend saam met Hom beweeg óf, tot jou eie en alles en almal se frustrasie, daarteen beweeg. – Pieter Wees hier deel van vandag se diens:…
. Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid : waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus is nie, en waaroor ons nie altyd heeltemal eerlik is nie. Ons sou kon sê daar is iets soos die waarheid oor ons lewens – om ’n akkurate assessment te maak van wat ons lewens aangaan. En terwyl ons probeer ontwaak vir die waarheid oor ons lewens, speel dit af teen die agtergrond van die Waarheid – met ’n hoofletter – die teenwoordigheid van God. Ons is van hierdie Waarheid ook nie altyd bewus nie. Maar hierdie Waarheid is objektief – dit hang nie af van ons bewustheid nie, en ook nie van ons omstandighede nie. – André Wees hier deel van vandag se diens:…
“Ek wonder oor wat het jou beweeg om te trou…wat het jou beweeg om die werk te doen wat jy doen, of deel te word van sekere organisasies of sisteme of groepe; wat het jou beweeg om te woon waar jy woon; wat beweeg jou tot sekere gesprekke, sekere aktiwiteite, sekere mense en tot sekere gewoontes en patrone. Natuurlik wonder ek dan ook wat verhinder jou soms om te beweeg, maar meer as al die gedagtes, wonder ek hoe sal dit wees wanneer al hierdie bewegings van ons, bewegings van God se liefde sou wees.” – Pieter Wees hier deel van vandag se diens:…
Dis ons hoop dat jy in hierdie reeks ’n manier van kyk en ’n manier van luister ontwikkel, wat ons in staat stel om bewus te word, en bewus te bly, van God se beweging. Wees hier deel van vandag se diens:
[ Preekbronne & Inspirasie ] AANLYN-PREKE LYK ANDERS, MAAR KLINK DIESELFDE! Gesprekke met gemeentelede het ons nuut laat dink oor die preke wat aanlyn aangebied word. Verlede week was dus ons laaste voorafopgeneemde video-preek. Van komende Sondag af sal daar slegs ‘n audio/klankbaan van die preek voor die tyd beskikbaar wees, en die in-persoon-diens (livestream) word meer persoonlik vir aanlynkykers, met behulp van ‘n ekstra kamera of twee. Waar kry jy die klankbaan? Hier, op ons webblad onder preke Op die aanlynplatform waar jy gewoonlik na ‘n potgooi luister (Apple of Spotify) soek @StellenboschGemeente Gee gerus terugvoer oor jou ervaring van die veranderinge, dit help ons! Terugvoer kan gestuur word aan: stephan@sg.org.za Kyk saam live:…
Die openbaring van God wat ons in hierdie reeks – dalk spesifiek vandag – wil herontdek, is die volgende: GOD BEWEEG! Hierdie beweging hou besondere potensiaal in. Hierdie beweging betrek my! Hoe ontwaak ons vir God se beweging? [ Ons laaste voorafopgeneemde preek ] Gesprekke met gemeentelede het ons span ‘n bietjie nuut laat dink oor die preke wat ons aanlyn aanbied. Na aanleiding hiervan is hierdie ons laaste voorafopgeneemde preek in hierdie formaat! Waarmee word aanlynpreke vervang? – ‘n Meer persoonlike livestream diens wat jy van 10:00 af saam kan kyk (en enige tyd daarna). – Vir dié wie vroegoggend na die diens gekyk het sal daar ‘n audio/klankbaan van die preek wees wat jy as potgooi kan luister – op die platform van jou keuse (Spotify of Apple Music) OF op ons webblad. Jy kan dit selfs op die webblad aflaai ook. As jy enige inligting nodig het kontak ons asseblief! info@sg.org.za of stephan@sg.org.za Kyk hier saam na die voorafopgeneemde preek: Of kyk hier saam na die lewendige diens:…
Die laaste twee Sondae het Pieter eers help terugkyk en André het ons weer aangemoedig om ’n verbeelding te kry vir ’n toekoms wat dalk anders kan lyk. Maar wat is tussen die verlede en die toekoms? Kyk hier saam na die voorafopgeneemde preek: Of kyk hier saam na die lewendige diens:
Kom staan ‘n oomblik saam met André stil op die drumpel van ‘n nuwe jaar. Fisiese eredienste begin weer volgende Sondag om 10:00 by Laerskool Stellenbosch! Vir navrae kontak Marissa 082 411 7518 of info@sg.org.za
‘n Paar gedagtes saam met Pieter om jou te help reflekteer op jou lewe, en dié lewe, hier aan die einde van die jaar. “Reflekteer op dit wat wás en wat ís kom nie vir ons so maklik nie, ons is meer geneig tot ‘n vorentoe beur as reflekteer. Waag dit om vir ‘n oomblik saam met my terug te kyk na die afgelope jaar.” – Pieter…
Bienvenido a Player FM!
Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.