Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

Vriendelikheid en Liefde

2:46
 
Compartir
 
Manage episode 462869440 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

2 Petrus 1:3,5-7 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis, die kennis met selfbeheersing, die selfbeheersing met volharding, die volharding met godsvrug, die godsvrug met liefde onder mekaar en die liefde onder mekaar met liefde vir alle mense.
Ek weet nie of jy dit ook ervaar nie, maar dis regtig moeilik om sommige mense lief te hê. Ons hou hierdie pretbederwers eerder op ‘n afstand, of ons vermy hulle totaal. Dit sal dinge net soveel makliker maak, nie waar nie?
Wie is daardie moeilike mense in jou lewe? Terwyl jy hulle gesigte in jou geestesoog sien, begin jy sommer dadelik negatiewe emosies ervaar, nè? En hoe voel dit as ek jou aan die woordjie "liefde" herinner? Toemaar ek weet, dit laat jou kriewelrig voel, nie waar nie? Maar weet jy, God het diegene wat ons instinktief vermy, net so lief soos wat Hy vir ons het.
En, om die waarheid te sê, het hulle waarskynlik, omdat hulle so ‘n kwasterige persoonlikheid het, meer liefde nodig as die meeste ander mense wat jy ken. Maar ek verstaan: jy weet nie of jy daartoe in staat is om hulle lief te hê nie. Nee my vriend, moenie so sê nie; God het jou reeds al die krag gegee wat jy nodig het om hulle lief te hê.

Dit is nogal 'n lys, nè? Maar God laat die beste, die grootste, die moeilikste een vir laaste. Onvoorwaardelike liefde. My vriend, luister na my: As jy ‘n betekenisvolle, top kwaliteit droomlewe wil lei, vind 'n manier om daardie pretbederwers lief te hê.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episodios

Artwork
iconCompartir
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir