Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

Sout wat Laf word

2:45
 
Compartir
 
Manage episode 440816526 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

Markus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”
Sout is iets wat die meeste van ons daagliks gebruik. Dit gee geur aan andersins vervelige kos. Sout verbeter die geur van lekker kos nog verder. Dis iets waaraan ons selde dink, en tog is dit so belangrik.
In die ou dae was sout waarskynlik meer werd as goud. Deesdae is dit 'n goedkoop kommoditeit. Maar as iemand 'n smaaklose wit poeier in jou soutpot sou gooi, sal jy jou vererg en dit uitgooi. Dit kan tog niks aan die smaak verander nie. Hoekom praat Jesus in dieselfde asem van sout en van mense?

Hy vergelyk die unieke eienskappe van sout met die lewe van ‘n getroue volgeling. Elkeen wat in Hom glo, wat hulle lewens vir Hom leef, het sy Gees, die Heilige Gees, wat in hulle woon.
Die Heilige Gees gee jou die vermoë om vir ander mense tot seën wees. Dit is uniek - dis opofferende liefde, vriendelikheid, sagmoedigheid, wysheid en nederigheid – dis wat jý kan bydra om hul lewens te verryk.
Maar as ons nie toelaat dat Jesus ons verander, om daardie eienskappe te hê en daardie dinge te doen nie, dan is ons geloof in Hom, omtrent net so nutteloos soos daardie smaaklose wit poeier in jou soutpot.
“Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal 'n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”

My vriend, as jy in Jesus glo, is jy die sout wat Hy wil byvoeg tot die lewens van die verlorenes en verwondes in hierdie wêreld.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1381 episodios

Artwork
iconCompartir
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida