Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

‘n Tydige Herinnering

2:53
 
Compartir
 
Manage episode 453552563 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

1 Petrus 3:11,12 Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na! Die Here sorg vir die opregtes en luister na hulle hulpgeroep, maar Hy tree op teen dié wat kwaad doen.”
Goed en kwaad – ons ken almal die verskil. Verstaan ons dit regtig? Dit is natuurlik soos swart en wit ... of verkies ons dalk skakerings van grys? Wat dink jy?

Kom ons kyk wat gereeld gebeur. Wanneer dit kom by die beoordeling van ander se optrede, oordeel ons maklik. Ons besluit redelik vinnig of, wat hulle gesê, of gedoen het, of versuim het om te doen, ‘swart‘ of ‘wit’ is.

Maar wanneer dit kom by die beoordeling van onsself – ons gedagtes, ons motiverings, ons woorde, ons dade – dink ons dikwels nie eers regtig daaroor na nie. Ons oordeel ons s’n bykans nooit nie. En in die uitsonderlike geval wanneer ons dit wel doen, gooi ons baie van die wit verf by die swart! Wat is in elk geval fout met 'n bietjie spierwit of 'n ligter skakering van grys?

Maar weet jy, vir God is dinge baie duidelik, en dit is óf goeie nuus, óf slegte nuus; afhangend van aan watter kant van die draad jy sit.

Ons het almal 'n effense neiging om toe te laat dat kompromieë in ons lewens insluip en sonder om dit raak te sien - net daar -verdamp die vrede wat ons eens gehad het. Die dinge waarmee God ons eens geseën het, die antwoorde op gebed wat vroeër so geredelik gevloei het, is nie meer daar nie. Daar is 'n rede daarvoor.

Die Here waak oor dié wat reg leef, en Hy luister graag na hulle wanneer hulle in gebed met Hom praat. Maar hy is teen dié wat kwaad doen.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458 episodios

Artwork
iconCompartir
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir