Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

Goedheid en Vriendelikheid

3:01
 
Compartir
 
Manage episode 461834601 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

2 Petrus1:3,5 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis,
Die meeste van ons wil graag goed doen. Ons wil ordentlik en vriendelik wees. Ons wil goeie keuses maak. Maar dan staan jy uit die bed uit op, en wel, dinge werk nie altyd so uit nie... Hoekom is dit?

Dit is een ding om goed te wil wees, om goed te doen, om 'n goeie lewe te lei … dit is heeltemal 'n ander ding om te weet hoe om daardie doelwitte te bereik. Jy sal tog saamstem dat as jy 'n vliegtuig wil vlieg, jy beslis 'n hele paar vlieglesse moet neem, nè? En om ‘n lewe te leef wat saakmaak, is baie meer ingewikkeld as om 'n vliegtuig te vlieg, dit kan ek jou verseker.

So, wanneer dit kom by die verandering van daardie gedragspatrone wat ons beroof van die goeie lewe wat ons begeer – ons slegte gewoontes: om mense af te jak, of om hulle te ignoreer, of wat ook al – moet ons weet hoe om te verander.

Maar onthou, God het ons reeds geseën met die krag, die vermoë en die gawes wat ons nodig het om dié soort lewe te lei wat ons begeer om te leef. So, nou is dit tyd om met Hom saam te werk om dit te bereik:

2 Petrus 1:3,5 Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken wat ons geroep het deur sy heerlikheid en mag. En juis om hierdie rede moet julle alles in die stryd werp om julle geloof te verryk met deugsaamheid, die deugsaamheid met kennis,

Vandag fokus ons op daardie laaste gedeelte - goedheid en kennis. En my vriend, die Bybel is propvol van God se wysheid. Die Heilige Gees maak dit vir ons moontlik om dít wat ons lees, te verstaan en Hy gee ons sy krag – om te verander. Voeg dus goedheid by jou geloof en voeg kennis by jou goedheid.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1448 episodios

Artwork
iconCompartir
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir