Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

Een Grootte Pas Nie Vir Almal Nie

3:11
 
Compartir
 
Manage episode 445074002 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

Romeine 12:4-6 Ons besit elkeen een liggaam wat uit baie ledemate bestaan en wat elkeen sy eie spesiale funksie het. Net so is dit ook met Christus se liggaam. Al is ons baie, vorm ons saam een liggaam omdat ons aan Christus verbind is, en as ledemate van hierdie één liggaam hoort ons saam en het ons mekaar nodig. Ons het gawes wat van mekaar verskil volgens die genade wat God aan elkeen van ons gegee het. Ons moet hierdie vermoëns reg gebruik. As God aan jou die gawe gegee het om te profeteer, moet jy dit aanwend in ooreenstemming met ons geloofsoortuigings. (NLV)
Ons het seker almal al daardie frustrerende ervaring gehad om, wanneer jy navrae wil doen, jy by ‘n onbekwame persoon uitkom of erger nog as jy uitkom by ‘n u oproep is vir ons belangrik.... opname-boodskap. Die operateurs is telkens onkapabel om jou te help; of dit nou jou bank, ‘n diensverskaffer, ‘n versekeringsmaatskappy, of wat ook al is. Dit maak jou mal, nè?
Oor die algemeen is dit nie die operateur se skuld nie. Die maatskappye gee hulle rigiede rekenaarprogramme waarmee hulle moet werk en streng grense waarbinne hulle kan onderhandel. Nouja, as jy mooi daaraan dink, word ons gefrustreer deur hierdie ‘een-grootte-pas-almal’-benadering.
En tog, as ons eerlik is, is dit presies hoe óns die mense om ons behandel. Ons eis dat hulle na ons pype dans; ons verwag dat hulle saam met ons moet stem.
Hoe dikwels het jy verwag dat iemand dinge soos jy sal insien, en was jy vies wanneer hy óf nie wou nie, óf nie kon nie? Die waarheid is dat God elkeen van ons anders gemaak het, en daarom gaan ons dinge deur óns oë sien. Ek weet ons weet wat ons behoort te doen, maar dit kan ons steeds irriteer en kwaad maak.

Moet asseblief nie geïrriteerd raak wanneer mense anders as jy is nie. Dit is immers hoe God dit altyd beplan het en ons hoort saam en ons het mekaar nodig.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 episodios

Artwork
iconCompartir
 
Todos los episodios

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir