Artwork

Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.
Player FM : aplicación de podcast
¡Desconecta con la aplicación Player FM !

Absoluut Ongelooflik

2:55
 
Compartir
 
Manage episode 459704489 series 3072738
Contenido proporcionado por Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Todo el contenido del podcast, incluidos episodios, gráficos y descripciones de podcast, lo carga y proporciona directamente Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet o su socio de plataforma de podcast. Si cree que alguien está utilizando su trabajo protegido por derechos de autor sin su permiso, puede seguir el proceso descrito aquí https://es.player.fm/legal.

Send us a text

Johannes 14:15-17 “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer. Ek sal die Vader vra, en Hy sal vir julle 'n ander Voorspraak stuur om vir ewig by julle te wees, naamlik die Gees van die waarheid. Die wêreld kan Hom nie ontvang nie, omdat hulle Hom nie sien en Hom nie ken nie. Maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
Terwyl ons hierdie nuwe jaar versigtig instap, is ons saam op 'n reis deur hierdie daaglikse VARS-boodskappe om die genade en die vryheid wat beskikbaar is op een plek, en slegs op een plek, te kry.

Hoe meer jy mense leer ken, hoe meer sien jy dat almal uitdagings het. En die idee om die jaar wat voorlê, in een of ander opsig alleen tegemoet te gaan, is 'n somber vooruitsig.

Nouja, baie van ons is nie alleen nie. Ek het 'n pragtige vrou wat my oneindig liefhet. Sommige van julle is dalk in soortgelyke posisies; ander nie. Maar diep binne-in, daar waar jy dink, daar waar jy voel, daar waar jy woon, is daar steeds 'n gaping wat vir baie mense nie gevul is nie.

Ek het al gehoor dat mense sê dat daar ‘n ruimte vir God is, 'n klein gapinkie wat tog oneindig groot is, wat net Hy kan vul. En die goeie nuus, die opspraakwekkende nuus, is dat Hy dit wíl vul. Hy wil jou voltooi en Hy wil jou heelmaak op 'n manier wat net Hy kan. Ons lees in Johannes dat Jesus gesê het:

Ja, dit is nie vir almal van toepassing nie. Ek verstaan dit. Dis net vir diegene wat kies om Jesus te volg: om Hom te gehoorsaam: om weg te draai van die sonde in hul lewens. Op so ‘n persoon sal Hy sy Gees uitstort; Hy sal daardie ‘God-grootte holte’ vul; Hy sal hulle volmaak maak, soos net Hy kan.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1458 episodios

Artwork
iconCompartir
 
所有剧集

×
 
Loading …

Bienvenido a Player FM!

Player FM está escaneando la web en busca de podcasts de alta calidad para que los disfrutes en este momento. Es la mejor aplicación de podcast y funciona en Android, iPhone y la web. Regístrate para sincronizar suscripciones a través de dispositivos.

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir