Preke público
[search 0]
Más
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Gereformeerde kerk Bergbron

icon
Unsubscribe
icon
Unsubscribe
Semanalmente
 
Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
  continue reading
 
Artwork

1
opnames zondagse Preken

the Lighthouse, Christusgemeente

icon
Unsubscribe
icon
Unsubscribe
Diariamente+
 
Christusgemeente the Lighthouse is een Gemeente, die zich laat inspireren door Gods Woord en Zijn Heilige Geest. We willen in de samenkomsten elkaar ontmoeten, God prijzen en Hem groot maken tijdens de aanbidding, luisteren naar Gods Woord en de profetieën die uitgesproken worden tijdens het gebed.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Lees: Gal 4: 1-7. Fokus: Gal 4: 6, 7. Verskil tussen kind en dienskneg in die Vader se huis. · ‘n Dienskneg dink wat hy doen bepaal wie hy is. · ‘n Kind van God weet wie hy of sy is in Christus, en dit bepaal die kind se lewe! Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die kenmerke van ‘n geestelike weeskind of dienskneg in God se…
  continue reading
 
Preek over: Wie zegt gij dat Ik ben? Mattheüs 16:15-16: Hij zeide tot hen: Maar gij, wie zegt gij dat Ik ben? En Simon Petrus antwoordende zeide: Gij zijt de Christus, de Zoon des levenden Gods. Kijk op: https://leespreken.nl/wie-zegt-gij-dat-ik-ben/ YouTube: https://youtu.be/lvnhFKPOYF4 Vimeo: https://vimeo.com/1060107109…
  continue reading
 
Lees: Luk 22:14-23 en Heid Kat So 25(antw 65b – 68). Fokus: Luk22:20 (AFR53). Die wyse waarop geloof versterk word. 1.Versterking deur die Woord. 2.Versterking deur die Sakramente. · Die sakramente as tekens. · Die sakramente as seëls. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Noem die sakramente wat Jesus ingestel het. · Wat is sakra…
  continue reading
 
Lees: Rom 7: 13-26. Fokus: Rom 7: 21-23 (AFR53). Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is. · Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: 22-23). · Jy kan nooit deur ‘n wet in jou gemoed oorwinning kry oor die sonde in jou vlees nie. Inteendeel, die sonde in…
  continue reading
 
De Kananese vrouw, en het brood van de kinderen Mattheüs 15:22: En zie, een Kananese vrouw uit die landpalen komende, riep tot Hem, zeggende: Heere, Gij Zone Davids, ontferm U mijner; mijn dochter is deerlijk van den duivel bezeten. Zie ook: https://leespreken.nl/kananese-vrouw/ Vimeo: https://vimeo.com/1055246456…
  continue reading
 
Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here. God het jou natuur verander van duisternis na lig. Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur by jou ou sondige natuur gevoeg nie. Nee, die Heilige Gees het jou ou sondige natuur vervang met God se natuur. D…
  continue reading
 
Loading …

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir