Pak jou tasse en reis die wêreld plat saam met RSG.
…
continue reading
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
…
continue reading
Welcome to the Soundcloud page of 078PODCASTS! This is the place to listen online to our mixes! Every month a brand new one hour mix of house, deephouse, techhouse or techno, played by local heroes, upcoming dj's and alltime favourites, all with a connection to our beloved city Dordrecht (078) And, you can also DOWNLOAD the latest mix during one month! LIKE what you hear? http://www.facebook.com/078Podcasts DUTCH: 078 PODCASTS is een online platform voor (lokale) artiesten uit de regio 078. ...
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Die geheim van geluk.” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Mongolië is so groot soos Suid-Afrika en Namibië saam, met net 3 miljoen inwoners en 5 miljoen perde. Johan Rademan het met Jurgens Schoeman van Livethejourney tydens sy reis gesels.Por RSG
…
continue reading
Francois 4x4 Rossouw verduidelik hoe jy in die Drakensberge met ‘n kabel vir iemand ‘n klip uit die pad kan rol.Por RSG
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Respek is die sleutel” uit Rom 12:10 Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My Stupid stories” uit Gen 26:28A, 2 Kor 5:13 en 1 Kor 1:18 Spektrum Podcas…
…
continue reading
Dan gesels ons met Marie Sukers wat in die verlede in die Parlement gedien het, maar nou bekend staan as ‘n kampvegter vir Goddelike geregtigheid in haar gemeenskap. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl. Sy tema: Wie is die kerk? Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Johann Els is speaking to our Pitch Your Business Top 30 entrants. Today it is Keketso Mofokeng with his business called “Garden in the sky” will explain who he is and what his business entails. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
September is amptelik Internasionale Alzheimersmaand en daarom gesels ons met ADASA Senior Maatskaplike Werkste, Welma Geldenhuys, oor die stigma wat bestaan oor Demensie en hoe mens daar rondom kan werk. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
1
078 PODCASTS 104 - Double Bacon
1:00:07
1:00:07
Reproducir más Tarde
Reproducir más Tarde
Listas
Me gusta
Me gusta
1:00:07
As the summer ends we're looking forward to our next event which is Geheime Deuntjes Indoor (indebiesboschhal.nl). A great line-up ahead filled with great local talented DJ's. One of the booked DJ-duo is Double Bacon @double-bacon.Two friends from Dordrecht with the same passion for the dance scene and interests in house music. Inspired by other DJ…
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat regtig belangrik is” uit MATTEUS 6:25 NLV “Daarom sê Ek vir julle, hou op om julle te bekommer oor julle daaglikse lewe – wat julle sal eet of drink; of oor julle liggame – wat julle sal aantrek. Is die lewe nie baie belangriker as kos nie? En is ’n …
…
continue reading
Johann Els gesels met Dr Piet Mulder oor sy boek oor oor die evangelie van Thomas genaamd “Geheime Woorde.” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2:24 – Waardeer wat God jou gee. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Francois 4x4 Rossouw waarsku teen oorlaaide dakrakke, en selfs passasiers op die dak!Por RSG
…
continue reading
Charles van Onselen gesels met Janine van Niekerk oor die Loop-Saam-Met-My Woordkamp 4 - 6 Oktober - meer inligting by Yolande Steenkamp - kamp@radiokansel.co.za of 083 652 4763 Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Charles van Onselen is speaking to one of our Pitch Your Business Top 30 finalists, Hlali Sefika with his business "Oven Miracles" to find out who he is and what is business offers. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl met sy tema: fokus op Sy gesig. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “God vertrou jou met Sy guns” uit Gen 39:5 "Van toe af het die Here Potifar geseën ter wille van Josef. Die huishouding het glad verloop en sy boerdery het vooruitgegaan." Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Sensitief of genees?” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Dan gesels ons met Andre van den Berg oor die Mighty Men Springs Konferensie. Waar die vandaan kom en wat hulle alles beplan. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: “Rykdom hou dalk nie” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Francois 4x4 Rossouw het al ‘n paar waarnemings oor woonwaens, of karavane, gemaak wat nie altyd 4x4-vriendelik is nie.Por RSG
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Spog met die Here” uit 1 Kor 1 Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gehoorsaamheid sonder kompromie” uit 1 Sam 15:22 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl, oor sy tema: Geestelike Dissipline Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Dwain van Rensburg gesels met Pierre van Vuuren, streeksdirekteur van TWFTW (The Word for the World). Hoof van ‘n span vertalers in Serwië wat die HELE Bybel in Romani oorvertaal het. Hy besoek tans SA. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dis nie altyd maklik nie” uit 1 SAMUEL 14:13 NLV “Hulle klim toe hande-viervoet boontoe. Die Filistyne het voor Jonatan geval en sy wapendraer het hulle agter hom doodgemaak.” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Makliker of beter?” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Johann Els is speaking to American author and speaker, Monique Duson, who is in SA to talk about God’s perspective on race and racism worldwide. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 2: In hierdie wêreld bevredig niks nie. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Visvang by eensame plekke met ‘n 4x4 kan jou gestrand laat, sê Francois 4x4 Rossouw.Por RSG
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Poeding van die lewe” uit 1 Johannes 4:16 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Johann Els gesels met die immergewilde Laurika Rauch. Sy het Christi van Niekerk se “Liewe Lewe” liedjie herverwerk en toe neem sy hom as 'n duet saam met haar op. Ons vang bietjie op met Laurika haar lewe om dit te vier. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Cobus Visser oor die boek wat hy so pas vrygestel het met die naam WALKING THROUGH FIRE. WHATEVER IT TAKES“, ’n diep persoonlike vertelling van sy lewensreis, gevul met uitdagings, stryd, en die onwrikbare drang om bo sy omstandighede uit te styg Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Hein Kruger van Kruger Internasionaal oor geldsake in SA Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates what is happening on the Christian News front this week. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Ian Coetzee oor die Missions Expo's wat binnekort in beide Gauteng en die Kaap plaasvind. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Wat is in dit vir my?” uit FILIPPENSE 4:17-19 NLV “Nie dat ek ’n skenking soek nie; ek soek die resultaat daarvan: groter krediet op julle rekening! [18] Op hierdie stadium het ek alles ontvang – en meer as genoeg! Met dit wat julle saam met Epafroditus …
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Skep elke oomblik – wees medeskeppers.” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag kom uit Prediker 1 – Het jou lewe betekenis? Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Francois 4x4 Rossouw praat oor aartappels en verlore, geroeste en gebreekte sleutels.Por RSG
…
continue reading
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Luister na die wyse man” uit Spreuke 3:13 Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Pikdonker nag” uit Hab 2:3 Spektrum Podcasts…
…
continue reading
Austin Scheiwe lead a school through All Peoples Church in Stellenbosch called the School of Transformation. Saturday August 10th the class is going on outreach to Maputo, Mozambique in partnership with a local Mozambican church! Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons begin vandag met ‘n inspirerende boodskap deur Past Mark Taljaard van CRC Paarl oor sy tema: om gestuur te word Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Dr Sarel van der Merwe van Theologos in Kempton Park. Hy en sy vrou Thiesa, bied graag ‘n kurses aan met die naam “Raising Godly Children” en daarom gaan ons vanmiddag bietjie gesels oor die beginsels wat in plek moet wees om hierdie wonderwerk te vermag. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Hoekom staan jy verbaas?” uit I PETRUS 4:12-13 AFR53 “Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie; Dit moet julle liewer bly maak, want só deel julle in die …
…
continue reading
Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Transformeer (herskep wêreld)” Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading
Johann Els gesels met Stephen Nell oor Huis Judea. Die werk wat hulle doen en ook sy eie getuienis rondom die bediening. Spektrum PodcastsPor Johann Els
…
continue reading