Tuine Gemeente público
[search 0]
Más
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Sondag vier ons weer GELOOF en LEWE. Ons is dankbaar vir die getuienis van 23 jongmense wat openbare belydenis van geloof aflê.‘n Sirkel word voltooi om as oorgang te dien na ‘n volgende siklus.Ons elkeen word uitgenooi en uitgedaag om ons daagliks te bekeer om die sirkels van ons lewens te voltooi. Bekering is dus nooit ‘n bestemming nie, maar eer…
  continue reading
 
"My LYF"Sondagaand gesels ons oor drifte, passies en wellus. Ons moet verstaan hoe die liggaamlike energie wat in elke mense opgesluit is ons kan help om sinvol te leef.Ons word uitgenooi om die onlosmaaklike band tussen seksualiteit (ons soeke) en spiritualiteit (God) te ontdek en te waardeer.Por Tuine Gemeente
  continue reading
 
“Om nuut te word”Die ritueel van reiniging was lewensbelangrik vir die Jode gewees. Om skoon te wees bepaal jou verhouding met God. Dit maak dat jy toegang verkry tot heilighede en word ‘n weerspieëling van jou werklikheid. Maar hoe lyk die ritueel van reiniging vir ons? Hoe skep ons as Tuine gemeente heilige spasies in onsself en ons omgewing?…
  continue reading
 
Venster op DIE realiteit...Kyk weer!Eenskomende Sondag gaan ons weer uitgedaag word deur die woorde van Jesus: Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”Leef jy gedurig met beheer, mag en oordeel, of kan jy die diepe uitnodiging hoor dat ons anders kan KYK? Waarvan moet jy MINDER se…
  continue reading
 
Loading …

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir