Middag público
[search 0]
Más
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Dennis en Richard ontmoet, en gesels oor die feit dat hulle maar min kon uitvind oor Madame Kyrioskie en haar boot. Dennis bel vir Albert, en probeer om die waarheid oor die bootreis uit te vind. Albert kondig aan dat Madame Kyrioskie besluit het om die geld wat hulle op die bootreis sal verdien, te verdubbel.…
  continue reading
 
Susan, Bettie en Essie word almal wakker wanneer daar in elkeen van hulle se bankrekeninge R30 000 gedeponeer word. Richard en Tanya word ook wakkergemaak deur die deposito’s. Hulle bespreek die moontlikheid van nog ‘n vitrobehandeling, wat dalk keer dat Tanya mag saamgaan op die bootreis.Por RSG
  continue reading
 
Loading …

Guia de referencia rapida

Escucha este programa mientras exploras
Reproducir